Posted on Mei 30, 2008 by demoerin
Nog ‘n maand het amptelik sy gat gesien, en ja, dit is al die vyfde een hierdie jaar. Swerwinge in die blogosfeer hierdie week was soos om die heeltyd tussen Venus en Mars, om die son en dan weer terug te travel.
Die Waterkloof 4 en xenophobia het weer sterk gefeature. Veral xenophobia, daaroor kon jy [...]
Filed under: Dagklad | 22 Comments »
Posted on Mei 29, 2008 by demoerin
Ek was nou nog nooit die huiswerk tipe nie, maar Pikkelik het my getag, en ek het soos ‘n getroue en voorbeeldige leerling gisteraand my huiswerk gaan doen.
Saam met Oupa!
Die saxofoon speler.
Oppie strand…Hibberdene.
Filed under: Dagklad | 20 Comments »
Posted on Mei 28, 2008 by demoerin
Sloth, van die Latyn acedia, sal ons sommer vandag label as luigeid. Ja, daai lekker ding wat jy wil doen as daar berge voor jou lê wat wag om versit te word. Die interessante ding is dat oorspronklik, toe sloth as een van die sewe doodsondes geklassifiseer was, het dit meer verband gehou volgehoue hartseer [...]
Filed under: Seven Deadly Sins | 16 Comments »
Posted on Mei 27, 2008 by demoerin
Goed tyd vir bietjie lighartige pret……Wat seg ek?
Die oorspronklike was “You know under these clothes I am naked” Sekerlik kan ons beter doen!
Filed under: Lag Bietjie | 28 Comments »
Posted on Mei 26, 2008 by demoerin
Wonner ek toe nou gister, waar gaan dit alles verkeerd? Ons kinders word groot met ‘n warped idee van reg en verkeerd….en daarby ingegooi respekloos. My hare staan regop as ek hoor hoe kinders met die ouer garde praat, en dan nog as ek sien watter crap deesdae in ons skole aangaan!
Nou in die eerste [...]
Filed under: Dagklad | 21 Comments »
Posted on Mei 23, 2008 by demoerin
Xenophobia besprekings het die week die prys gewen. Kyk, oral op die blogosfeer kon jy iewers ‘n brokkie daaroor optel. Luister vanoggend dat die geeërde Charles Nqakula gevra het die geweld moet asseblief ophou. Mnr. Nqakula, as jy jou departement goed run met daai tax-geldjies van my sou jy nie sulke stront moes kwytraak nie. [...]
Filed under: Dagklad | 19 Comments »
Posted on Mei 22, 2008 by demoerin
vlnr: Kare Sickle, Yolanda Klopper, Veronica Wilson en Vera Johns.
Vera Johns – Mej Suid-Afrika 1975
http://meermin.wordpress.com/2008/05/22/sommer-net-n-inskrywing/#comment-1444
Na aanleiding van Meermin se tag……Vera Johns. Wie ookal dit was/is?
Goed ek tag Emil, Wipneus en Dellie
Filed under: Dagklad | Tagged: Afrika, Dellie, Emil, Mej, Suid, Wipneus | 22 Comments »
Posted on Mei 22, 2008 by demoerin
Demoerin voel vandag soos Neelsie. Net nie lus nie, en besig om slim plannetjies te beraam om die dag net vinnig en uneventful om te kry. Soos ek myself egter ken, is die gevoel van korte duur en sal die turbo’s om en by agt uur vanoggend inskop. Sal dalk bietjie by my maatjie Wikipedia [...]
Filed under: Dagklad | 4 Comments »
Posted on Mei 21, 2008 by demoerin
Greed kom van die Latynse woord, avaritia, en het in Engels ook baie mooi name gewortel in die woorde avarice en covetous. Net soos met lus en vraatsug is dit ‘n sonde gekoppel aan TE.
Alhoewel gretigheid in die kerklike sin meer dikwels gekoppel word aan geld, word die volgende ook in die sak gegooi, veral [...]
Filed under: Seven Deadly Sins | Tagged: deadly, greed, gretigheid, seven, sins | 13 Comments »
Posted on Mei 20, 2008 by demoerin
Ek het besluit om vandag heel rustig net lekker voort te donner. Hier en daar op iets lighartigs te comment. Toe lees ek nou terwyl ek my Mac & Cheese geniet dievolgende in Beeld…..en dan wonner hulle hoekom ons land in die kak is….en die versoening nog iewers aan die einde van die reënboog hang?
‘n 26 [...]
Filed under: Dagklad | 11 Comments »