Studente moes ‘n kortverhaal skryf, in so min as moontlik woorde, met die volgende onderwerpe ingesluit: Godsdiens, Seks en Intrige.
Die wenner was:
Goeie Hemel, ek is swanger…wie is die pa?

LMGA!!!
Daar is niks soos die akedemie nie.
Intrige indeed
LOL, die melktein is so pas hier vrby
Skies “verby”
Excellent!
Hahahahaha
Kan net Steve wees…
@ DM, hahahaha.