vlnr: Kare Sickle, Yolanda Klopper, Veronica Wilson en Vera Johns.
Vera Johns – Mej Suid-Afrika 1975
http://meermin.wordpress.com/2008/05/22/sommer-net-n-inskrywing/#comment-1444
Na aanleiding van Meermin se tag……Vera Johns. Wie ookal dit was/is?
Goed ek tag Emil, Wipneus en Dellie


Daai vrou wat in my jaar Mej SA was, het ek nog nooit van gehoor nie…. maar ek sal my huiswerk gaan doen….. wonder of Wikipedia my meer sal kan vertel?
Vera Johns ken ek darem en sy was oulik
Vera Johns is ‘n pragtige vrou jy is dus nog lekker jonk, kyk hierdie Windley Ballenden ek het nie ‘n clue hoe sy lyk nie!!
Windley Ballenden? How?
Was Vera darem hot? En ek praat nou nie van die huisvrou kinda way nie!
Ek is seker as jy bietjie intensiewe googlewerk gaan doen gaan jy nog ‘n foto van haar kry.
Dis nog nie sooo lank terug nie…
Gmpf. Ek het al geantwoord by Pikkie, maar ek sal dit weer doen. Ek skrik nie vir bogsnuiters nie!
Ek onthou net vir Annelien Kriel en ek was toe al lang jare in die land en vir Glenda Kemp met die slang.
Whaahaahaa hier val Rustig uit met Glenda en haar slang… dis hillarious….
@ Dellie, skrik demoerin nou sommer die blink van sy tanne weg..hehehehe
@ Rustig…slang? Ek onthou net vir Michelle Bruce in een of ander leather outfit…dit het nogal ‘n groot indruk om my gemaak!
Demoerin: Dalk moet Wipneus vir jou vertel van Tannie Glenda. Sy het die Rapport en Sensuurraad omtrent laat skarel oor haar mannewales. Sy het daai slang skoon flou gedans.
Vera Johns was ook gestem as een van die mooiste vroue ooit.
Wel, try gerus maar Diva Duivestein – sy was skynbaar ook Semifinalis in Miss World in 1967. Nou is ek op soek na fotos – het ‘n afspraak more by die Kaapse Argiewe.
Al wat ek nog voot oë het is Michelle Bruce in ‘n swart leer pakkie!
Soos luck dit nou wou hê het die kaka gespat in die 1975 jaa van Mej Suid-Afrika. Vera het gewen, sy is toe ‘n paar weke voor Mej Wêreld uit die kompetisie geskop omdat sy eintlik van Rhodesië was, 1ste prinses Crystal Cooper se pappie het geweier dat sy gaan deelneem in Londen as Vera nie haar titel en pryse opgee nie. 2de prinses Rhoda Rademeyer is toe Londen toe en het onder die top 15 geeindig. Dit judges het die volgende van haar te sê gehad “She has a great figure, and lovely long legs”
Argiewe het niks gehelp nie – trusty old internet het darem ‘n paar foto’s opgelewer. Bliksem, 1967 voel nou bleddie lang terug!
1867!! WTF!!
Mmmmm…I deny ever typing that. My intensions must have been misinterpreted!
Ag man hulle almal was en is steeds mooi. Jy kry nie lelike vroue nie net die war minder mooi is
When was Annielien Born?
Does she still live in South Africa
Marina, as far as I can fihure out it must have been 1954 or 1955, as she was nineteen when she won the Miss World title in 1974.
It appears that she still lives in South Africa.
Anneline Kriel lives in Stellenbosch with her husband Peter Bacon and runs a Wine Farm.
I keep the Miss South Africa archives that date from 1952 when Catherine Higgins represented SA at Miss Universe
1953 Ingrid Mills lives in Stellenbosch -now 78. 1956 Norma Voster changed her surname to Foster and became an BBC environmental programme producer. 1957 Adele Kruger lives in JHB (never married) 1958-OPenny in CT…..and so the list goes on. Vera 1975 married Alan Sutherland and lives in Mooiriver
What happened to Rhoda Rademeyer after she got married.They previously owned the Prince Albert Hotel, but someone told me that they both died in a road accident. My late wife knew her from RAU (University)
Yes, Rhoda and here husband died one night in a car accident, near Prince Albert, where they owned the hotel. At the time they were parents to 3 teenage daughters. I had coffee at that hotel yesterday.
Ja, waarschijnlijk dus het is