80 met nege nulle…?

Lees ek toe nou gister in die Rapport oor die verskriklike behuissingsprobleem wat ons land aan die knaters beet het. Nie net is dit een van die pre-1994 verkiesingsbeloftes nie, maar daar word ook nou aangevoer dat dit een van die oorsake is van die onlangse xenophobia opvalmmings.
Verskeie redes word hiervoor aangevoer, ondermeer dat die [...]