Wil ek ook nou bietjie aflaai hier vanoggend en ietsie op apartheid blameer. Nou voordat daar klippe gegooi word..hear me out.
Wonner ek toe nou gisteraand, hoekom dra ek so swaar aan ander mense se sorge en probleme. Het ek ‘n “ek-voel-sorry” virus by die vorige regering opgedoen, voor die 1994 verandering in regering? Of is [...]
Filed under: Dagklad | 17 Comments »


