Wrath, of sommer in plat Ingels, anger, kom van die Latyn, ira. Nou hier glo ek kyk ons na die mees algemene van al sewe die doodsondes. Daai ene wat jy elke dag mee deel, vandat jy ‘n ou pap babatjie is, tot die dag wat jou laaste asempie uitgeblaas word. TE is weereens hier [...]
Filed under: Seven Deadly Sins | 13 Comments »


