Na aanleiding van Meatloaf se liedjie titel, Objects In The Rear View Mirror Appear Closer Than They Are, het ek nou bietjie teruggesit en dink. Die dink gedeelte is elk geval al klaar ‘n sege vir ‘n Woensdag-aand.
Alles in die rear view mirror is dan natuurlik ook nie noodwendig iets slegs, wat besig is om [...]
Filed under: Dagklad | 15 Comments »


