Nog ‘n week het sy gat gesien, en dit lyk my in die blogosfeer het xenophobia uiteindelik nie hierdie week feesgevier nie. Daar was wel nog ondertone hier en daar tussen die lyne te lees, maar niks om oor huis toe te skryf nie. Verder het die week eintlik ‘n heel positiewe ondertoon uitgestraal en [...]
Filed under: Dagklad | 28 Comments »


