Die lewe van ‘n jet-setter…

Met alle goeie voorwendsels is ek Vrydag by dei werk weg, met die idee om vroeg in die kooi te kom. Ha, daai voorwendsels is toe nou sommer vinnig-vinnig by die venster uit en ‘n bottel Johnnie Walker Black, op eishhh, later is demoerin toe nou omtrent eers 11 uur in die bed. Ek het [...]