In die maalstroom…..

Demoerin bevind hom in ‘n maalstroom die week, ek word deur werk weggevoer en spartel vir al wat ek werd is om kop bo water te hou.
Nou wie ooit gedink het dit gaan beter wees om vir geld te werk, om sodoende die benodigde te kan aankoop, en dan op die manier die ekonomie van [...]