Die Groen Monster, daai ding wat knaag hier aan die binnekant tot jy uitgaan en ‘n tweede verband op jou huis uitneem, om as deposito neer te sit op ‘n stelletjie his and hers and kids quad-bikes. Die bure het sulkes…..we have to keep up with the Joneses.
Envy, van die Latyn invidia, is seker een [...]
Filed under: Dagklad | 21 Comments »


