Ai, ja-jai…?

Kyk, ek is nou nie die persoon wat na vinger gewys sal word as preuts nie. Maar goeie hemel mense, daar moet sekerlik iewers ‘n lyn getrek word.
http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2339050,00.html
In die katedraal? Mense daar moet ‘n lys wees van baie exciting plekke, ingesluit maar obviously nie volledig nie: Strand, Park, Kar, Winkel-aantrekhokkie, Jacuzzi, Trein..selfs ‘n flippen vliegtuig….maar [...]