Eendag, lank, lank gelede in ‘n donker sprokiesland (ver vanaf Europese kastele) het daar ‘n hofnar, Demoerin gewoon. Hard besig om op daaglikse basis aan sy eie sprokie in die land aan die suidpunt van Afrika te werk. Nou hofnar was gelukkig, as hofnar kon hy vele maskers in sy daaglikse lewe opsit, veral die [...]
Filed under: Dagklad | 18 Comments »


