Liewe President Mbeki,
Ek dank die Vader vandag dat ek nie meer as “Jeug” geklassifiseer word nie. So lief as wat ek die land het, en so hoopvol as wat ek is, lyk dinge nie rooskleurig vir die jeug se toekoms nie. Jou raad aan die jeug gister was, pak die probleem aan soos wat daar [...]
Filed under: Dagklad | 23 Comments »


