Narcissus, die aantreklike Griekse jongeling wou niks weet van die nimf, Echo, se aanlê by hom nie. As straf was hy toe verdoem om op sy eie spieëlbeeld in die water verlief te raak. Die beeld kom hom natuurlik nie terugliefhê nie, en Narcissus het met tyd net daar by die waterpoel weggekwyn….en in die [...]
Filed under: Seven Deadly Sins | 16 Comments »


