Die mensdom is moeg…

Anne Frank
Ek sou baie graag wou geweet het.
Waarom is die berge so hoog?
Miskien om die sneeu te laat opgaar
Of die dou te laat blink in die voorjaar.
Of miskien as ‘n veilige stut vir die hemelboog.
Daarom is die berge so hoog.
 
Ek sou baie graag wou geweet het.
Waarom is die seë so diep?
Miskien skep dit ruimte vir [...]