Ek wil begin deur te sê ek is BAIE jaloers op almal wat weg is met ‘n break. Elke keer as ek die blogs oopmaak en die boodskappies sien is ek van voor af groen van jaloesie! En of dit nou see toe, of in donker Afrika in is…EK IS JALOERS. Blykbaar kry jy daarbuite ook [...]
Filed under: Dagklad | 19 Comments »


