Stel jou voor, die wêreld se politieke leiers bymekaar in Ellispark stadion. Oor die pa-system word daar gevra al die leiers moet hulle hande opsteek. Dit is ‘n hartseer dag, want in jou gedagte voorstelling kan jy nie aan een dink wat dit durf ‘n hand op te steek nie.
Wanneer het die leiers in politieke [...]
Filed under: Dagklad | 13 Comments »


