Like The Rose…

Waar kom die inherente vrees vandaan vir die onbekende? Is dit ingebore, in ons gene? Het ons creatures of comfort geword?
Ons is dikwels TE tevrede met wat ons ken, en draai die gesig weg om sodoende nuwe uitdagings mis te kyk. Ons wil nie nuwe dinge probeer nie, want sê nou maar net daar is ‘n [...]