Pous Benedict XVI en Biskop Gianfranco Girotti het in Maart 2008 uitgevind van my uitstekende reeks oor die sewe doodsondes, en dit goed gedink om vinnig nog ‘n paar by te voeg, om sodoende die reeks bietjie langer te maak! Yeah right…vanity! Toppunt van vanity: To bask in your OWN sunlight!
Eintlik het die Vatikaan agtergekom, [...]
Filed under: Seven Deadly Sins | 14 Comments »


