O.K. , besluit toe om vanoggend bietjie Beeld online te lees, en inspirasie te kry vir ‘n post. Ongelukkig het dit nie gewerk nie, ek wou eerder uitbars van die lag…en toe hartverskerend huil oor hoe fokken sad dit is. Net drie stories, almal op een dag:
Jackie Selebi, wat op die oomblik nog suspended is, [...]
Filed under: Dagklad | 18 Comments »


