Tot my hartseer het die underdogs, Turkye en Rusland dit toe nie na die Euro 2008 finaal gemaak nie! Die Zim sage gaan nog steeds voort, en die mense stem vandag vir, ek neem aan Robert Mugabe. Hy’s blykbaar ook van plan om die AU samekoms in Egipte volgende week by te woon, want sekere [...]
Filed under: Dagklad | 14 Comments »


