Donderdag Rymelary…

Hoekom
 
Hoekom
Geseënd met ‘n denkende brein;
Beraam ek nie slinkse planne teen jou?
Hoekom
Geseënd met sienende oë;
Kyk ek nie wat om te steel by jou?
Hoekom
Geseënd met ballende vuiste;
Veroorsaak ek nie kneusplekke op jou?
Hoekom
Geseënd met buigende vingers;
Rig ek nie ‘n vuurwapen op jou?
 
En tog sal jy nog voortgaan
Om my intelligensie te onderskat;
En tog sal jy nog voortgaan
Om my verdraagsaamheid [...]

Kiekies….

UPDATE: EK HET ONDERSKRIFTE BY DIE OOR DIE WATER KIEKIES BYGEBOEG
Julle sal sien daar is twee nuwe page-links hierbo. Ek sal hulle gereeld opdateer, op die oomblik seker op ‘n daaglikse basis soos ek deur my foto’s sorteer.
Geniet dit!

TSDS…. Annex 12 – Morally debatable scientific experiments

Sjoe, ‘n lang sinnetjie met NOG meer daaragter. In my lese oor die onderwerp het ek ‘n stapel vol inligting bymekaar gemaak. Dit gaan oor die volgende paar weke in ‘n aantal posts opgedeel word. Vandag val ons weg met:
Human Subject Research & Animal Testing
Human Subject Testing
Albei eintlik onderwerpe in hulle eie reg, maar ons [...]

Starry starry night….

 
Starry starry night, paint your palette blue and grey
Look out on a summer’s day with eyes that know the darkness in my soul
Shadows on the hills, sketch the trees and the daffodils
Catch the breeze and the winter chills, in colors on the snowy linen land
Now I understand what you tried to say to me
How you [...]

Yeah right….

Na aanleiding van die berigte in die koerante dat die Suid-Afrikaanse regering ontsteld is oor Amerika en die EU se verskerping van die sanksies. WANT DIE ONDERHANDELINGE GAAN DAN SO GOED!
Mense, ek is nie lus vir galbraak nie, maar ‘n ooreenkoms om te praat is nie in my boekies goeie vordering nie. Die mense staan [...]

Die week in ‘n neutedop…..

Vandag sal ons begin met die weerberig:
Moerse donderstorms met talle bliksemstrale in en om die blogosfeer. Dit alles veroorsaak deur  mense wat nie die ander bloggers kan respekteer nie. Ek is jammer, die reëls volgens my is nog dieselle 1) Ons almal hou van lag en satire en sarkasme, dit is totaal en al ‘n [...]

Donderdag Rymelary…

In die daaglikse lees en gesels, kom mens in aanraking met, of hoor mens van soveel mense wat op verskillende vlakke wroeg oor besluite of swaar dra aan hartseer. Meerendeels is jou hande afgekap en kan jy nie veel doen, behalwe om jou meegevoel in woorde te probeer omsit nie. Die woorde klink in baie [...]

TSDS…. Annex 11 – Pollution

Dit is middel winter en die sonnetjie steek sy kop uit op die horison. Die son lyk egter bietjie dof vandag want die rook hang soos ‘n kombers oor Johannesburg. En Suid-Afrika word gesien as een van die mees verantwoordelike lande sover dit omgewingssake aangaan!
 
In die laaste eeu het die wêreld groot spronge in vooruitgang [...]

Jy soek wat?

Ok, dit was so Vrydagoggend 1 uur en ons is oppad om na aandete ‘n drink te gaan drink. Dimitis en Spyros vertel my al die pad hoe ‘n oulike bar dit is waar single mense mingle. Toe ons voor die plek staan en ek uitbars van die lag was dit dus bitter moeilik om [...]

Om jou kop te verloor….

Dit is glad nie moeilik om totaal en al kop-af oor Athens te raak nie. Emperor Hadrian hier langsaan het dit 2000 jaar terug al gedoen!
Dit is net die total package op die oomblik. Wêreldklas hotel en diens, Ongelooflike weer, Vriendelike mense, Uitstekende kos, Baie lekker ouzo, wyn en bier…En natuurlik die Griekse godinne!
Min slaap is nie ‘n opsie [...]