Eerstens dink ek dis bietjie rich dar die RK ‘n hoe-ha hieroor maak, veral na aanleiding wat menige seuntjie onder die hande van ‘n Priester moes deurmaak. Laat my altyd dink aan daai effek van as jy vinger wys en daar wys 4 terug na jou toe.
Noudat dit van die bors af is, is dit [...]
Filed under: Seven Deadly Sins | 31 Comments »


