Dit is moeilik, om gepeper met werklikheid, positief te bly. Die goeie dinge in die lewe is nie altyd veronderstel om maklik te wees nie!
Duskant die Son
Stewig vasgegespe
Op vlerke van hoop;
Met oë gerig op die son
Na lewe onderkant die horison.
Sal ek vind utopia
Waar ‘n nasie se drome;
Vreedsaam gebou is
Op meer as onvervulde beloftes?
Sal ek vind [...]
Filed under: Diep Denke | 9 Comments »


