Die werk se lunch…

Net as dit voel die werk gaan my vir lunch opeet, is daar ‘n Walvisjagtersboot op die horison. Ek doen nie baie goed met last minute nie! Ek beplan gewoonlik baie goed vooruit, veral as dit te doen het met travel arrangements. Moenie vir my sê op Maandag 7 Julie ek moet in Athens wees [...]