Op pad lughawe toe…

Demoerin gaat vir so ‘n paar dae verdwyn Athens toe. Ek sal hard probeer om ‘n koerant uit te kry vrydag….belowe Ek sal moet hoop vir ‘n tydjie tussen die training, Acropolis, Ouzo en godinne deur!
Intussen, Happy Happy 90th aan Madiba vir die 18de. Jy was een van die laaste werklike leiers, wat meer [...]

TSDS…. Annex 10 – Drugs

Poppies is vir medisinale doeleindes al vanaf die Neolithic era gebruik, ja, ons praat hier van ongeveer 4200 B.C. Dit was ‘n goeie pynverligter en sommer pynvergeter ook. In die middel 1400’s is daar egter die eerste geskrewe verwysings uit China, dat die rook van opium begin posvat het as ‘n sogenaamde recreational drug.
Die gebruik [...]