Hoekom
Hoekom
Geseënd met ‘n denkende brein;
Beraam ek nie slinkse planne teen jou?
Hoekom
Geseënd met sienende oë;
Kyk ek nie wat om te steel by jou?
Hoekom
Geseënd met ballende vuiste;
Veroorsaak ek nie kneusplekke op jou?
Hoekom
Geseënd met buigende vingers;
Rig ek nie ‘n vuurwapen op jou?
En tog sal jy nog voortgaan
Om my intelligensie te onderskat;
En tog sal jy nog voortgaan
Om my verdraagsaamheid [...]
Filed under: Diep Denke | 4 Comments »


