Die week in ‘n neutedop….

Die bokke se gatte was weer geskop….en toe volg die Proteas sommer so in hul voetspore ok. Ek kan lente in die lug ruik al, en hopelik sal die vernuwing in die natuur andere ook aanspoor tot beter en nuwe dinge. ‘n Goeie idee vir die Bokke sal dalk ‘n Kamp Snorbaard wees? Miskien kort [...]

4….3…2..1

Kan jy dit al ruik?

Pic: Phillipe Sainte-Laude @ Flickr.com

A Rainbow Farce

A little story contest called Dazzle Me, as found at Parenthesis. A picture is provided as departure point, with all the essays concluding with the same final line. You have till 30 August to submit. Get going people….this is a lot of fun!

Years of experience, that is what you need to mesmerise an audience. “She was [...]

Demoerin’s Toere….

Ek het ook ‘n aantal ander spesiale aanbiedinge op die boeke. Teen pryse wat julle nie sal glo nie!

Kampering in die Gaza-strook.
War-games en Paintball toer na Georgia.
Non-Stop Royal Swazi Air vlug om die wêreld. (valskerms opsioneel ekstra)
Verskeie “Shoot a Dictator” familievakansies. (lewendige ammunisie opsioneel ekstra)

Fine Print: Bewys van opbetaalde “air-rescue” versekering en begrafnisplan by betaling. Geen geld-terug waarborg. [...]

In die naweek se nuus….

Olimpiese vlam word gedoof. Suid-Afrika se span kom huis toe met 1 silwer medalje.
Springbokke se gatte word weer geskop. Rugby-publiek verloor alle verdraagsaamheid en daar is ‘n uitjou van die span, die kaptein en die afrigter. Dit kom aan die lig dat dit SARVU R5mio sal kos om van Peter ontslae te raak.
Dit kom aan die [...]

Die week in ‘n neutedop….

Ek is bly om aan te kondig…lente is in die lug! Tesame met dit het Suid-Afrika darem tot hede hulle solitary silwer gewen, die aflosstokkie laat neerbliksem en gesorg vir ‘n spectacular BMX crash.
Kos, en wel alkohol ook, lê my baie naby aan die hart. Gaan klets bietjie en kyk na die moerse lekker resepte. [...]

Al die dowes…steek op julle hande

Na aanleiding van ‘n post by Johan Swarts.

Listen to Time
 
 
Only time will tell,
But will man listen?
 
The letters on the wall.
Names added through ages,
Words for remembrance
Of man’s evil capacity.
 
China
Egypt
Russia
 
The letters are shiny red.
Written with spilled blood,
Of millions whom had died
As sacrifice to another.
 
Auschwitz
Congo
Tasmania
 
The letters will not fade.
Still serving as council,
Refusing through history
To wash away in tears.
 
Bosnia
Rwanda
Croatia
 
The [...]

TSDS… Annex 15 – Social Injustice Causing Poverty

En so kom ons aan die einde van die reeks oor die sewe doodsondes. Die Vatikaan het nie intussen vir ons nog ‘n paar gepubliseer dat ons kan voortgaan nie. Neem glad nie die blogosfeer in ag nie!

Hierdie is een wat my baie na aan die hart lê, juis vanweë die feit dat [...]

NASA wil swem…

NASA het mos nou klaar ‘n man op die maan gesit, wat kan hulle volgende met hul tegnologie doen. Swem blyk ‘n goeie keuse te wees. Nasa se anti-wrywingstegnologie is in die nuutste Speedo LZR racers swempakke(kies) gebruik. Tesame met dit anti-waterabsorberings tegnologie wat letterlik die uitdrukkig, “water of a duck’s back” na-aap.
Vergeet vir Phelps [...]

Naweek gedagtes……

Uit die beeld vanoggend:

“Ons moet die mense van Zimbabwe toelaat om hul eie besluite te neem. ‘n Bedeling wat aan hulle opgedwing word, sal nie werk nie.” Ek dog die mense het besluit?
“Wat ek wel kan sê, is dat ek in die appelhof vir ‘n herverhoor vir Christoff gevra het, omdat hy volgens ons geen [...]