Die week in ‘n neutedop…..

5 Sep

My konneksie met Greece werk nog steeds nie….. DILLIGAF. Die Bokke het almal braintransplants gehad gedurende laas week en die Aussies se gatte behoorlik geskop Saterdag. Die Bulle het natuurlik gewen (soos hulle die naweek weer gaan maak) en moeder natuur het saamgespeel en ons van ‘n krieket-whitewash gered hierdie week. Ek gaan nie nou weer oor Sport-Administratuers uitlaat nie. Ek volstaan by: Fok allie poepholle.

Terwyl ons nou die sport berig: BAIE sterkte aan die Paralimpiese Span. Ek het so bietjie deur hierdie deelnemers se profiles gelees. Ek haal my hoed af vir een en elk van julle. Dit behoort ongelooflike inspirasie aan elke Suid-Afrikaner te wees. Enigiets is moontlik.

Ons werk hierdie week so bietjie agterstevoor, begin by die lekker dinge. Ondersteun bietjie ons blog-maatjie met die pragtige stem. In nog musiek en leefstyl nuus is ons herinner aan die 80’s en sad songs wat die hartsnare roer. Daai tipe songs wat ons in hoekies van heimweë laat inkruip. Gaan lees ook bietjie die interview met hierdie Groot Gees van die blogosfeer. Die kombuis is weer oop na ‘n tydelike sluiting. Weet nie of dit ‘n muisplaag of kokkerot probleem was nie.

Daar was nog ‘n blogverjaarsdag en dan ook die b’day van Generaal Fokk. Happy Happy aan beide. Lente het darem ons ou landjie geslaan, al het die bietjie shaky begin…ander moet natuurlik dan nou weer die somer groet. Miskien is ‘n nuwe blaadjie nie ‘n slegte opsie hier in die begin van die lente nie.

Lyk my die kokkerotte het toe verhuis en vir blixempie gaan verjaag. Lekker gryp-die-koffie leesstof die week oor asblikkinders en suikerpotvurke. Ons toer hierdie week na Suid-Korea. Hier is ‘n paar interessante nag-lewe opsies. My mond hang nou nog oop oor die verskeidenheid opsies.

Terwyl ons nou geld uitgee, wonner ek waar kom die smag na die materiële vandaan? Dit is seker maar waar dat hoe meer jy het, hoe meer wil jy hê…en hoe meer kak laai jy op jou waentjie. Ek wonder waar pas Russiese bruide in hierdie koop-uitstappies in?

Hier is ‘n oulike Agatha Christie gedagte…en moenie die gewigtige filosofiese vraagstuk vergeet nie. Snaaks genoeg word heelwat belangrike filosofiese antwoorde nie in boeke gevind nie. Op ‘n ernstiger noot is daar ‘n goeie herinnering aan een en elk dat ons nie volstruise is nie.

Ek het amper hierdie week ‘n hartaanval gehad. Was gereed met ‘n string lelike woorde vir my comment. Ek gaan ook nou in die baseball-bat besigheid in. Laat weet as julle een wil bestel. Enige oulike 1’s en 8’s daarbuite?

Ter afsluiting: Ek wonder nou al die hele week of dit ‘n slegte teken is as die otjies nie meer in die modder wil speel nie?

Ek gaan vanaand en more met PERONI en TEQUILA speel, en die naweek afsluit met ‘n wyntjie.

My wens, soos gewoonlik aan een en elk, ‘n naweek gevul met:

SLUWE, ONDERWATER, GUTTER-SEKS

18 Responses to “Die week in ‘n neutedop…..”

  1. TristonJ September 5, 2008 at 8:06 vm #

    dankie vir die opvang! jy moet jou naweek n hond uit n bos uit geniet!!

  2. Adrie September 5, 2008 at 8:17 vm #

    Freddy Verjaar?

    Dankie vir die aanmaning, ek het dit amper gemis.

  3. netjane September 5, 2008 at 8:22 vm #

    Kap dit flou! Lekker naweek hou! 🙂

  4. Emil September 5, 2008 at 8:48 vm #

    😆 1’s en 8’s – oulik, man.
    Lekker naweek

  5. Dellie September 5, 2008 at 8:48 vm #

    Versigtig met daai Tequila – die laaste keer wat ek dit gedrink het, het ek op die tafels gedans – in die openbaar! 😯

  6. Jasper September 5, 2008 at 9:01 vm #

    Geniet die naweek en dankie vir die hêppie hêppie
    Mog die bulle gatskop die naweek!!!

    Jasper ♥ die Bulle!!!

  7. meermin September 5, 2008 at 9:02 vm #

    😆 geniet jou naweek, hou maar hoofpynpille byderhand!! 😯

  8. Pagoda32 September 5, 2008 at 9:03 vm #

    😉

  9. Wipneus! September 5, 2008 at 9:35 vm #

    Whahaha geniet jou aand met PERONI en TEQUILA!! Dit klink lekker stout en die regte manier om die week af te sluit 😛

  10. Roer September 5, 2008 at 10:05 vm #

    Ditto Dellie en Jasper.

  11. Die Wolf September 5, 2008 at 11:07 vm #

    Lekker naweek, en onthou maar die blikkie Jiguja en ‘n pakkie Disprins. Peroni en Tequila klink vir my na ‘n babbelas-en-kopseer kombinasie.

  12. rosalindfranklin September 5, 2008 at 12:21 nm #

    Onderwater ja heerlik…..:)

  13. Riaan Oosthuysen September 5, 2008 at 2:44 nm #

    Goeie opsomming van die week. Lekker naweek

  14. koeksister September 5, 2008 at 4:56 nm #

    Ek wag elke Vrydag al in spanning vir die opsomming, thanx 😉

  15. Sonia September 6, 2008 at 8:13 vm #

    Ons eie columnist! Lekker naweek vi’djou ok. (Was toe nie een van die twee nie, blameer Telkom.)

  16. Rustig September 6, 2008 at 12:05 nm #

    Weet nie van jou nie, maar ek gaan volgende week huis toe! Nog net so paar slapies. Lekker naweek.

  17. alta September 6, 2008 at 7:31 nm #

    Geniet jou naweek.

  18. Gatvol September 7, 2008 at 8:03 vm #

    Die bulle gaan wat doen?? Skerp stukkie humor daar Demoerin! 😉

Lewer kommentaar