Die Roomse Kerk, met die steun van Pous Gregory XIII, en die wiskundige berekeninge van Aloysius Lilius, het op 24 Februarie 1582 aangekondig dat die Julian kalender met die nuwe Gregorian kalender vervang gaan word. Hoofrede hiervoor was dat die Julian kalender die oorsaak was dat Paasfees nie meer op die dag gevier was soos [...]
Filed under: Dagklad | 6 Comments »


