Die week in ‘n storiedop….

Eendag, lank lank gelede in ‘n pragtige koninkryk, hier net om die draai, het daar ‘n pragtige prinses gewoon. Haar naam was Prinses Newsa. Sy was egter nie so gelukkig soos prinsesse van ander lande nie, en het ‘n baie alleenbestaan gevoer. Die rede hiervoor was dat Prinses Newsa dinge kon sien, dalk iets te [...]