Op 20 Oktober 1947 begin die House Comittee on Un-American Activities (HUAC) hulle navrae na mense werksaam in die Hollywood filmbedryf se werksaamhede rakende kommunisme.
Net soos elke ander plek in die wêreld, as jy ‘n snuf in die neus kry van iets wat moontlik mag gebeur, iets wat jou bang maak, want dit is onbekend….stig [...]
Filed under: Dagklad | 7 Comments »


