Springbok….O Springbok

En soos gewoonlik spring die administratuers uit die parlement op die band wagon. Hy staan op sy seepkissie en skree dat die Springbok embleem aan die staat behoort … net nog ‘n bewys van die wonderlike werkinge van ons sogenaamde “demokrasie”.
Ek weet nie of die hele naam petalje nou moes mense aflei van ons vriend [...]