Elke mens het die potensiaal om ‘n enorme sukses van sy lewe te maak, maak nie saak hoe groot of klein of op watter vlak nie…..
Ek wonder egter hoekom sekere mense verkies om ‘n poephol te wees?
Elke mens het die potensiaal om ‘n enorme sukses van sy lewe te maak, maak nie saak hoe groot of klein of op watter vlak nie…..
Ek wonder egter hoekom sekere mense verkies om ‘n poephol te wees?
New look. Me like.
Hulle dink seker hulle is verhewe op die res as hulle ‘n poepol is.
*sug*
Dit begin kleintyd al. Baie redes. En as hulle die dag verstand kry, weet hulle nie meer hoe om on-poephol te wees nie.
Dit is sad. Met ‘n keuse sal jy sekerlik wil beter wees?
demoerin.. ek vermoed mense kies om ‘n poephol te bly uit die mag van gewoonte. dit is makliker om ‘n poephol te bly as wat dit is om ‘n beter mens van jouself te maak.
Like hierdie new look van jou, foto’s van my new look op, maar eish pak net samblief eers kussings om jou stoel voor jy gaan loer!!
Hulle is te onnosel om van beter te weet! Ek dink hulle word so gebore!
Ek het al gehoor hulle se Die Poepol is eintlik baas, want as die poepol nie skyt nie, kan die hele liggaam nadelig geraak word.Maar ja sekere mense is eintlik aambeie.
Vrye wil
Nice look. En party mense is poephol gebore!
@ Brein – Daar kom genoeg stront by albei uit!
Maar dan, dit hang af wie na die ‘poephol’ kyk. Party sal dink hy’s ‘n PH, ander sal weer dink hy is moerse oulik.
demoerin – dit kom natuurlik vir ‘n volbloed poephol!