
Eendag lank, lank gelede was daar ‘n vrou wat nie vol nonsens was nie.
Maar dit was MOER lank gelede….. en net vir daardie een dag!
foto: Fantasticakes @ flickr.com

Eendag lank, lank gelede was daar ‘n vrou wat nie vol nonsens was nie.
Maar dit was MOER lank gelede….. en net vir daardie een dag!
foto: Fantasticakes @ flickr.com
Jy praat nou louter strooi!
Is jy ‘n poephol, of wat?
frok ek is eerste om te erken dit moes werklik moer lank terug gewees het!
…… soos om te moan oor lekker camping trips.
Ai, so vergaan die sisterhood ook. Ne, Betsieboop?? Tsk. Jammerte!
DMI: GRRRRRRRRRRRR……
Demoerin
Jy maak ‘n fout. Dit is net getroude vrouens (en die wat nog gekerk moet word) wat vol nonsens is. Jy sou ook gewees het as jy al jou mans se nonsens moet opvreet.
@ Adrie – I beg to differ………..
Natuurlik, DMI
Jy is mos een van die soort wat nonsense ooze.
Maar moet nou eerder stilbly…. weet nooit wie lees hier nie
Hiehiehie, Adrie! Slaat jy hom reg oppie kop!
Maar nog steeds is my punt bewys – is dit nie?
Nee . . . Wie het eerste hier nonsens uitgedeel? Mnr Demoerin.
Die feit of ek nonsens uitgedeel het is ‘n point of opinion….. van die dame se oogpunt.
Nonsens praat en vol nonsens wees is ook nie heelemal dieselfde ding nie
Hoe’s daai gesegde? Waar die hart van vol is, loop die mond van oor…??
Lyk my ons is die enigste drie wat sit en bolle rol!
Ai ja. Laat mu dink aan die sprokie van eendag lank gelede was daar ‘n slim man….maar dit was ook ne t’n storie.
oh flip, en ‘n vrou wat kon reg tik…:)
Rosa 12/10
Die Bybel se God het die mens gemaak en toe die vrou. Die vrou is dus nie ‘n mens nie.
‘n Paar hoofstukke verder se^ dit duidelik God was spyt hy het die mens gemaak. Daar staan ne^rens dat God spyt was dat Hy die vrou gemaak het nie.
Nou WAAR’S vriend DMI nou?? Ek verwonder my…
(((DMI)))
Demoerin sit maar in die hoekie en verwonder homself aan die nonsens…..
Ek weet ook wanneer om nie ‘n lat vir my eie gat te pluk nie!
Ek’s bevrees daai lat is klaar gepluk, broer…
Ja-Ja ….
Kry ek geen support van die mansbevolking af nie?
Hie-hie! Jou arme ding… spyt kom altyd te laat hoor!
Wees bly jy versmoor nie in jou eie nonsens nie.
Demoerin: Ek is seker ‘n man se hande het daardie koek gebak!
Is dit nie Sit vis nobiscum nie?
@ Emil – definitief vobiscum – with you vs. nobiscum – with us… ek dink
Noem my in die vervolg Margot
Mmmm ek hou van jou nuwe look!!!
Miskien moet jy Johan Swarts vra om onder sy “Ongelooflike filosofiese vraag”- seksie die vraag te vra: Hoekom word vroulike gedrag (“vol nonsens”) gesien as abnormaal , terwyl dit die norm is.
@ Wipneus –
is dit ‘n persoonlike siening of sal manlief dit beaam?
@ Duusman – Nee, dink ek loop klaar op papierdun ys – Gelukkig is sekere mense in meetings vandag … hehehehe
@ emil – may the force be with you .. .
@ demoerin – ek hoor die ys kraak friend. . tread carefully where no man wish to wander
LOL @ wip.. . .depends
Ek sluip maar weg, want netnou stem ek saam met Duusman
Manlief beter dit beaam as hy weet wat goed is vir hom
Yip DMI, al die kommentaar bewys jou oorspronklike stelling….MOER lank gelede..sedert emansipasie mag ek nie eers my eie bra-size kies nie !