Terug in die soutmyn….

23 Feb

Ek is terug!

Ek maak toe vanoggend die e-mail oop en daar wag 180 e-mails, waarvan die meeste aandag verg. Ai toggie! Ek is sommer klaar weer moeg!

Hoekom gaan mens enigsins weg met vakansie….. om uit te rus en jouself dood te werk in die eerste week wat jy terug is op kantoor! Is daar iets soos post-vakansie depressie?

Kan ek nie maar net iewers op ‘n strand gaan rondlê, surf, swem, lees…. en kite-surfing leer en yskoue bier drink nie?

11 Responses to “Terug in die soutmyn….”

  1. demoerin February 23, 2009 at 7:30 vm #

    O ja…. en die valentyns-update – Ek het dit misgedrink, :oops: , die super 14 darem maar. Ek belowe ek sal opmaak daarvoor.

  2. betsieboop February 23, 2009 at 7:46 vm #

    demoerin – en DIT is hoekom ek nie vakansie doen nie!! have a good monday!

  3. demoerin February 23, 2009 at 7:47 vm #

    :lol: Dankie betsie…. ek dink hierdie week gaan lekker kak wees.

  4. Wipneus! February 23, 2009 at 7:49 vm #

    Welkom terug!!!

    Dit klink of jou vakansie feeste was :)
    Sterkte met die baie werk!

  5. betsieboop February 23, 2009 at 9:10 vm #

    demoerin .. voorstel .. voel bietjie vorentoe dan is jou week dalk piele ! :oops:

  6. Rustig February 23, 2009 at 10:05 vm #

    Welkom is al wat ek kan sê. Deel maar die werk op in klein groepies, dan lyk dit minder. Is Afrika “after all”, mense kan maar bietjie wag.

  7. Sammi February 23, 2009 at 10:36 vm #

    Gooi die rekenaar uit – verloor al die inligting as jy moet, maar moenie nou alweer wegraak nie – welkom terug!

  8. Emil February 23, 2009 at 11:45 vm #

    Wel, welkom terug dan. Ek vind ‘n “out of office” boodskap help nogals om die hoeveelhede e-posse te verminder.

  9. demoerin February 23, 2009 at 12:11 nm #

    Daai “out of office” het boggerol gehelp! Of miskien het hy….. en dan was dit erger!

  10. Emil February 23, 2009 at 12:22 nm #

    Yip, stel jou voor hoe ek dit gelyk het jy dit nie aangeskakel nie :lol:

  11. boendoe February 23, 2009 at 9:54 nm #

    Nou laat dit vir jou ‘n lessie wees! Niks meer holidays vir jou nie! :mrgreen:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers