Archive | 6:51 vm

Gelukkige Vierkantswortel Dag…..

3 Mar

Glo dit of nie, daar is selfs ‘n Wiki-inskrywing!

Vierkantsworteldag word gevier op datums waar beide die dag en die maand die vierkantswortel van die jaarnommer is – 03/03/09.

Dit word gevier deur mense aan te moedig om op hierdie dag enige wortel-groente te eet wat in vierkante gesny is…. om een of ander rede veral radyse.

Vir my klink dit egter na ‘n goeie idee om vanaand na werk ‘n bier iewers te gaan drink!

HEEEHAAAA… beplan solank vir die volgende een 04/04/16 – dit is net 7 jaar weg :lol:

HAPPY SQUARE ROOT DAY

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers