Lag vir Maandag…

30 Mar

kaaskrul_45Was seker by een van die naweek se sportwedstryde.

Ek huil blou trane oor die Bulle, maar tog wil ek die heeltyd die wysie van Suikerbossie loop en fluit.

11 Responses to “Lag vir Maandag…”

  1. Emil Maart 30, 2009 at 7:31 vm #

    Inderdaad! Nuwe dag, nuwe week, nuwe opwinding!

  2. betsieboop Maart 30, 2009 at 7:37 vm #

    ‘alles is blou’ !

    ek kan nie lekker fluit nie demoerin so ek sal maar vals saamsing !!!

    nuwe week nuwe uitdagings! bring it ON!!!

  3. Zee Maart 30, 2009 at 9:01 vm #

    Jissie DMI, eers het ek al “Sonbrilletjies” die hele dag in my kop gehad gister.. nou gaan dit seker “Suikerbossie” wees vandag.
    :lol: Een gaar mielie diè!

  4. corlivandermerwe Maart 30, 2009 at 9:40 vm #

    Hmm, was nou nie heeltemal soos ons wou gehad het nie, né. Darem het die krieketmanne beter gevaar.

    C.

  5. Wipneus! Maart 30, 2009 at 11:12 vm #

    :lol: Skerp!

    Ek het vir ‘n verandering ‘n fantastiese Maandag!

    Lekker week Dm!

  6. meermin Maart 30, 2009 at 11:57 vm #

    Dmi ek slaap nog? My hartjie is vandag hier by die werk en op die blogs, maar my mens wees is nie hier nie!! Ek reageer in slow motion vandag!! Lekker dag en heerlike week vir jou!

  7. Dellie Maart 30, 2009 at 12:47 nm #

    Ek hou van popcorn… dit lei ten minste my aandag van die Bulle af… :wink:

  8. Alta Maart 30, 2009 at 12:47 nm #

    Geniet julle week.

  9. rosalindfranklin Maart 30, 2009 at 4:32 nm #

    dis flippen snaaks!

  10. demoerin Maart 30, 2009 at 4:41 nm #

    :lol: lyk darem of almal se weke goed afskop. Ai toggie, en Dellie se stories is ook aan die gang. Dit gaan vet pret wees!

  11. Pikkelik Maart 31, 2009 at 10:57 vm #

    Hie hiehiehie…. Whahahaha, dis snaaks!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers