Archive | 6:00 vm

1ste Verjaarsdagpartytjie…..

1 Apr
Icing Dreams @ Flickr.com

Icing Dreams @ Flickr.com

Sjoe, al ’n volle jaar vanaf daai eerste niksseggende post af. Somtyds dink ek nog steeds ek weet nie lekker wat ek doen nie. Demoerin se Klasak het ook al intussen in Demoerin se Wêreld verander (ten goede hoop ek). Ek probeer gedagtes neerpen, en deel soms in lief en leed.

Ek dink die neerpen van gedagtes bied nie net ‘n uitlaat nie, maar stimuleer ook denke. My dag voel onvervuld as ek nie my draaie gelees en eiertjies gelê het nie. My brein vind daaglikse stimulasie in die blogosfeer.

Dankie aan een en elk wat die moeite doen om in my gedagtes en woorde te deel! En dankie aan elk wat ook bereid is om van julle kant af te deel! 

In jou geestesoog voor jou sal jy ‘n glasie Veuve Clicquot sien.

In die woorde van die Ierse heildronk:

My friends are the best;

Loyal, willing and able.

Now let’s get to drinking!

All the glasses off the table.

Hierdie een is op jaar nommer 2!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers