Archive | 1:58 nm

Hang uit vir die mans….

2 Apr
foto: nokapixel @ flickr.com

foto: nokapixel @ flickr.com

‘n Reminder aan die dames daarbuite dat dit wel more, 3 April, Cleavage Day is. Die mans sal deelname van al die dames hoog op  prys stel! Sterretjies en soentjies en alles sal uitgedeel word.

Onthou, more is die een dag wat jy mag sonder om ‘n tert of slet genoem te word!

Haal uit en Wys!

mystic-boer

foto: mystic boer @ flickr.com

WEW….13/52

2 Apr

Is dit net ek wat so dink….. of bevat die moderne Demokrasie baie grondbeginsels van Kommunisme. Waaroor was die groot hooha dan ‘n paar dekades gelede? En hoe kan lande hulleself op die skouer klop want hulle is voorstaanders van demokrasie? Noem hulle hulleself maar Demokratiese lande want dit is die “in” ding om te wees?

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers