My en Sonkind se tandem storie is opgedateer, en Hoofstuk 2 is nou gepubliseer onder die page “Tandem Storie” hierbo. Lekker lees.
Ek dink ons moet Dellie bedank vir hierdie ongelooflike idee, ek het lanklaas soveel pret gehad… nou is dit vir Hoofstuk 3!
Onlangse ondersteuners: