Archive | 6:56 vm

WEW…14/52

14 Apr

Een van my gunsteling SA bands is Southern Gypsey Queen. Die naweek in die kar het ‘n liriek my laat wonder…….

“I met the devil in a smoky bar………”

Speel saam, wat was jou eerste gedagte vir die voltooi van die sin.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers