
Foto: Nick^D @ flickr.com
Koekiemonster
Die monster teer op jou vrees;
Vreet hoop soos soetkoek op.
Die monster blaas bolle beloftes;
Swawel hang stink in die lug.
Maar,
Vannag slaap monster rustig,
Sag op sy mattras van leuens.

Foto: Nick^D @ flickr.com
Onlangse ondersteuners: