betsie – DMI sien nie te lekker nie, want dis noggie naweek nie – jy weet mos wat doen hy naweke – om sy sig te verbeter. Of was dit nou weer sy gehoor?
sonkind – ek vermoed as kliniek eienaar behoort demoerin se sig en gehoor eintlik heel oraait te wees, maar ek begin nou twyfel aan die effektiwiteit van sy kliniek
Aaaaag ok, ek sal maar gaan!! Laat daar nou so vroeg in die oggend met my geraas word
Been there, done that, got the ink to prove it!
nou hoe lank stem jy dan??? sukkel jy met die kruisie? ai demoerin .. iets verkeerd gegaan met jou sig ook?
betsie – DMI sien nie te lekker nie, want dis noggie naweek nie – jy weet mos wat doen hy naweke – om sy sig te verbeter. Of was dit nou weer sy gehoor?
HUH????? Dis dan al Donderdag???
sonkind – ek vermoed as kliniek eienaar behoort demoerin se sig en gehoor eintlik heel oraait te wees, maar ek begin nou twyfel aan die effektiwiteit van sy kliniek
Merk op die linker duim sukkel maar om af te kom…
Ek het deurskynende naellaek op mu duim gesit en toe kom die ink maklik af.