
Bla bla bla bla bla bla bla bla bla.
Bla bla blaaaaaa bla!
Vertaling:
Jy moet maar self die blogosfeer aandurf die week.
Demoerin hou laaaaaang naweek!

Bla bla bla bla bla bla bla bla bla.
Bla bla blaaaaaa bla!
Vertaling:
Jy moet maar self die blogosfeer aandurf die week.
Demoerin hou laaaaaang naweek!
Nie geweet om te stem is so uitputtend nie! Geniet die naweek!
ek het 3 keer gelees en helaas – ek mis alweer die gutter speletjies toewensing!!!
have a good one demoerin en baie dankie vir jou prag bydrae vandag en die raak opsomming van die week se gebeurre!!!
Sies vir jou!!!!!!!!!
Geniet en mag jy lekker in die water lees, gutter gate speel!!!
Lui, ne?!
Luister, ek het The Killers gekry, geluister, gelike, en afgelaai. Thx!
Ek lui? Noot as te nimmer nie. Maar soos dit maar met enige laaaaang naweek gaan voel my brein bietjie dood en is ek meer uitgeput!