Archive | 6:00 vm

Die Week in ‘n Neutedop….

1 May

imgp0838-13

Hierdie week het ek bietjie rondgeshop en presentjies bymekaargemaak. Ek gaan hulle een vir een uit Pandora se Doos uitpak… Voel vry om te neem wat jy wil hê – Dis nie myne nie – Affirmative Shopping en so aan:

Smurfie - Of sommer almal as jy wil

Paaseier – Vir die dames (of die mans wat so voel)

Satanshondjie – Sonder horings of vurk

Gesiggie – As joune sukkel om deesdae te smile

Waterskerpioentjie – As jy moeg is vir kuiergaste (soos Boendoe)

Drome – Soetes om tussen jou sterre te plaas

Wetwipes – Vir as die witgoud op is

Thinking Cap - Vir as jy te veel dink en jou brein wil vlug

Sapphire – Dit tipe wat jy kan drink uit Indië uit

Party – 5 Ster aandjie “out on the town” – Vat ‘n baseball bat saam

Wegbreek – Regtig 5 Ster!

Breintoets – Miskien ietsie vir die banana-republic amptenare?

Seekoei – Sommer maar net…

Wapen – Vir die “woman scorned”

Gebedjie – Want ons almal benodig soms een….

2 Tiete – Om te doen wat jy wil mee…

Peanutbutter – Nie ‘n vervanging vir choc body-paint nie!

Dankie – Van julle af vir hierdie harde inkopie-werk van my :wink:

En dan natuurlik heel onder in Pandora se Doos ietsie vir elkeen -

‘n Hele LAAAAANG naweek gevul van hoek tot kant met die beste sluwe, onderwater, gutterseks moontlik! Gaan Groot!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers