
Answer to the Ultimite Question
Waaroor Ek Wonder (WEW) sit maar ons Hitchhiker’s tema voort vandag. As sentrale tema in die boek vind ons, The Answer to the Ultimate Question of Life, the Universe, and Everything – naamlik 42. Eintlik maar ‘n doodgewone niksseggende nommer. Die nommer 42 en die frase het al so kultus status bereik dat jy dit oral kan opspoor – Gaan probeer dievolgende in jou Google soekblokkie – tik in ” the answer to life, the universe and everything “. Oulik nê!

So ja, kom on speel ‘n kreatiewe speletjie:
Wat is jou antwoord op die vraag – wees kreatief!
The Answer to the Ultimate Question about Life, the Universe, and Everything is …….
…die beste sluwe, onderwater, gutterseks elke naweek
Ja Demoerin…. maar hoekom net op naweke?
Hahaha, ek het gewéét die antwoord is 42. My ouderdom! My verstand! My waarheid! LMGA
Ek moet tog ‘n knoop in my stert maak en die boeke weer hierdie jaar lees!
Haai…. en waar is julle antwoorde?
@Emil – Myself dieselle ding belowe.
Hi jy jammer weereens dat ek so stil is, maar ons is genuine toe onder die werk!! Lekker dag vir jou!!
okey lekker speletjie. ek het twee antwoorde
…..niks
……alles
Behoort vir elke persoon sy eie antwoord te wees.
Die lewe het die waarde wat jy as persoon daaraan toeken. Alles binne jouself en waarmee jy jou besig hou…..
Die Universe is net ‘n koue ding without meaning to you as person.
Wel die antwoord nou nie juis waar vir Wipneus, want dit is gereeld deel van my reisplan, dis my juweleboksie waarin ek snags rondgrou met die mooiste edelgesteentes
42? “Deep thought” het nogal erg deurmekaar geraak
want soveel mense, soveel antwoorde….
Soos Rosie sê alles of niks, hang af hoe en waarna jy kyk!
Dm, ek kan jou elke dag ‘n ander antwoord op die vraag gee, dit hang af met watter voet staan ek uit die bed op!! whahaha
Ek kan vêr en diep oor die vraag filosofeer!