Archive | 8:28 vm

Die Poephol Ererol – Guantanamo Bay……

28 May

Wat laat die Amerikaners dink dat wat hulle doen, enigsens anders is as soortgelyke aan WWII konsentrasiekampe?

Die Geneva Konvensie maak voorsiening vir 3 klasse van gevangenes – POW’s, Civilians of Medics. Jy kan nie net sommer jou eie reëls opmaak opmaak soos dit JOU pas nie.

Welkom Amerika…. ons eerste inskrywing op die ererol.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 48 other followers