Wat laat die Amerikaners dink dat wat hulle doen, enigsens anders is as soortgelyke aan WWII konsentrasiekampe?
Die Geneva Konvensie maak voorsiening vir 3 klasse van gevangenes – POW’s, Civilians of Medics. Jy kan nie net sommer jou eie reëls opmaak opmaak soos dit JOU pas nie.
Welkom Amerika…. ons eerste inskrywing op die ererol.
Welgedaan, DMI. Hoog tyd hulle kom op die ererol.
Middag DMI … welgedaan !!!!!
Is erg genoeg dat hulle altyd eerste prys wen op al wat ‘n bloody sports championship/event is!! Nou kry die USA wragtig nog eerste plek op DMI se ererol!!
(Issit nie hilarious – ek en Helge kyk so graag die Rodeo seasons – en dan kondig hulle altyd trots af: “World Champion of this or that category….” yeah, right – the ONLY country in the world which HAS the championships!!